Pous Paulus V | |
---|---|
Geboortenaam | Camillo Borghese |
Pontifikaat begin | 16 Mei 1605 |
Pontifikaat eindig | 28 Januarie 1621 |
Voorganger | Leo XI |
Opvolger | Gregorius XV |
Gebore | 17 September 1552 Rome, Italië |
Sterf | 28 Januarie 1621 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Paulus |
Paulus V was die 233ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1605 tot 1621. Hy was haaks met Galileo Galilei oor laasgenoemde se bevestiging van die heliosentriese stelsel van Copernicus.